Marlothi Safari Park - Komatipoort, Mpumalanga
Kamp & Leef Gekose Oord
Gesetel in die ongerepte, wonderlike Marloth Park, is Marlothi Safari Park met sy ruim kampplekke. Elke kampplek het sy eie ablusiegeriewe, ‘n braaigebied en kombuisie. U kan in die pragtige swembad afkoel; die baie soogdierspesies wat gereeld deur die kamp swerf, geniet; die meer as 300 voëlspesies besigtig en na hul geluide luister; geniet ook die nagtelike geluide van die leeus in die naburige Lionsspruit Natuurreservaat. Slegs 17 km vanaf die krokodilbrug-hek, die ingang na die Kruger Nasionale Park.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.